FAQ
Veelgevraagde Vrae / FAQ
Geen Kak, Net Reguit Antwoorde. πΏπ¦
Hoeveel lank neem aflewering? / How long does delivery take?
Ons verwerk orders binne 1β2 werksdae. Aflewering neem gewoonlik 3β7 werksdae na verwerking, afhangende van jou area. Groot stede soos JHB, CPT en DBN is gewoonlik 3β5 dae.
Kan ek my order track? / Can I track my order?
Ja! Sodra jou order verskeep is, kry jy 'n tracking nommer per e-pos. Gebruik dit op die Aramex webwerf om jou pakkie te volg. Jy kan ook na ons kontakbladsy gaan as jy hulp nodig het.
Wat is die return policy? / What is the return policy?
Ons het 'n 30-dae geld-terug waarborg. As jy nie tevrede is nie, stuur dit terug binne 30 dae vir 'n volle terugbetaling of omruil. Sien ons Return Policy bladsy vir meer besonderhede.
Watter bottels pas die VIR HOMβ’? / What bottles fit the VIR HOMβ’?
Die VIR HOMβ’ pas die meeste standaard 750ml spirit bottels β brandy, whisky, gin, rum, vodka. Die universal mount pas aan vir verskillende bottelgroottes.
Watter bottels pas die VIR HAARβ’? / What bottles fit the VIR HAARβ’?
Die VIR HAARβ’ se lang stainless nozzle is gebou vir standaard wynbottels β rooi, wit, rosΓ© of sparkling. Meeste 750ml wynbottels pas.
Hoe laai ek die dispenser? / How do I charge the dispenser?
Beide die VIR HOMβ’ en VIR HAARβ’ is USB rechargeable β laai dit soos jou foon. 'n Vol lading hou lank genoeg vir menige braai of dinner party.
Is dit maklik om skoon te maak? / Is it easy to clean?
Ja. Die pump-eenheid en nozzle haak maklik af vir 'n vinnige spoel onder die kraan β geen ingewikkelde disassembly nodig nie. Klaar in 30 sekondes.
Kry ek 'n waarborg? / Is there a warranty?
Ja β elke METYS, JAβ’ produk kom met 'n 6-maande waarborg teen fabrieksfoute. As iets verkeerd is, sorteer ons dit vir jou uit.
Kan ek Payflex gebruik? / Can I use Payflex?
Ja! Ons aanvaar Payflex β koop nou en betaal in 4 rentevrye paaiemente. Geen fooie, geen rente. Kies Payflex by checkout.
Watter betaalmetodes aanvaar julle? / What payment methods do you accept?
Ons aanvaar Visa, Mastercard, Apple Pay, Google Pay, en Payflex (koop nou, betaal later). Alle betalings is veilig verwerk via Shopify se beveiligde checkout.
Hoe kontak ek julle? / How do I contact you?
π§ metysja78@gmail.com β ons reageer binne 24 uur op alle navrae, Maandag tot Vrydag.