Track My Order

Track My Order / Volg My Order

Weet presies waar jou pakkie is. 📦

Hoe om jou order te volg / How to track your order

  1. Sodra jou order verskeep is, kry jy 'n tracking nommer per e-pos.
  2. Klik op die Aramex link hieronder.
  3. Voer jou tracking nommer in om jou pakkie se status te sien.
📦 Track op Aramex

Nog nie 'n tracking nommer gekry nie? / Haven't received a tracking number yet?

Orders word binne 1–2 werksdae verwerk. As dit langer as 3 werksdae is en jy nog niks gekry het nie, kontak ons:

📧 metysja78@gmail.com
Ons reageer binne 24 uur.